Recipes
- Hier is 'n resep vir vetkoek deeg1234:
- Meng koekmeel, bakpoeier en sout saam. Meng melk en olie en roer by meelmengsel. Skep groot teelepels vol deeg in warm olie. Braai ongeveer vier minute tot goudbruin buiteom en gaar in middel. Skep klaar gebraaide vetkoek op kombuispapier om ekstra olie te absorbeer. Sit voor soos verkies.1
- Meng koekmeel, kitsgis en sout in mengbak. Roer water by en meng tot deeg. Knie vir sowat agt minute tot hanteerbare deeg. Laat vir 1½ uur tot dit dubbel so groot rys. Knie suurdeeg af en vorm klein balletjies. Verhit olie tot warm en braai vetkoeke tot goudbruin. Plaas op kombuispapier om ekstra olie te absorbeer. Sny vetkoeke oop en vul soos verkies.2
- Meng witbroodmeel, koekmeel, sout en suurdeeg. Kombineer suiker en warm water en voeg by die meel. Meng goed. Knie deeg vir minstens 10 minute op ’n meelbestrooide oppervlak tot lekker elasties. Plaas deeg in ’n bak (taamlik groter as die deeg).3
Learn more:✕This summary was generated using AI based on multiple online sources. To view the original source information, use the "Learn more" links.Sif koekmeel, bakpoeier en sout saam. Meng melk en olie en roer by meelmengsel. Skep groot teelepels vol deeg in warm olie. Braai ongeveer vier minute tot goudbruin buiteom en gaar in middel. Skep klaar gebraaide vetkoek op kombuispapier om ekstra olie te absorbeer. Sit voor soos verkies.www.vrouekeur.co.za/resepte-kos/maklike-vetkoekMetode
- Meng koekmeel, kitsgis en sout in mengbak.
- Roer water by en meng tot deeg. Knie vir sowat agt minute tot hanteerbare deeg. ...
- Laat vir 1½ uur tot dit dubbel so groot rys.
- Knie suurdeeg af en vorm klein balletjies. ...
www.vrouekeur.co.za/resepte-kos/vetkoek-met-kits…Meng witbroodmeel, koekmeel, sout en suurdeeg. Kombineer suiker en warm water en voeg by die meel. Meng goed. Knie deeg vir minstens 10 minute op ’n meelbestrooide oppervlak tot lekker elasties. Plaas deeg in ’n bak (taamlik groter as die deeg).www.netwerk24.com/Sarie/Kos/Resepte/suurdeeg …8 k koekmeel 1 pakkie kits suurdeeg 1 eetl sout 1 eerl suiker 1 liter louwarm water olie vir braai Knie alles saam. Deeg moet styf wees, anders absorbeer dit te veel olie tydens bakproses) Knie vir minstens 7 minute lankwww.boerekos.com/recipe/ouma-se-maklike-hol-ve… Tradisionele vetkoek - rooi rose
Jul 12, 2023 · Leer hoe om trooskos vetkoek te maak met meel, kitsgis, sout en olie. Volg die eenvoudige stappe om die deeg te knie, te rol en te bak in die olie.
Tags:DeegServings:10-12Ouma se ‘Maklike Hol Vetkoeke – Boerekos – Kook met Nostalgie
Vetkoek – Boerekos – Kook met Nostalgie
Tags:BroodTradisioneelVetkoek (magwinya) – Boerekos – Kook met Nostalgie
Tags:BroodMagwinyaVetkoeke - Kreatiewe Kos Idees
Jun 15, 2013 · Leer hoe om hol vetkoeke te maak met klaar voorafbereide deeg of met gesifte koekmeel. Bekyk die verskillende resepte en tips om diep of braai vetkoeke te bak en te serveren.
Tags:DeegBroodVETKOEK - watertandresepteviroudenjonk.com
Tags:DeegVetkoekSLAPDEEG VETKOEK - Your Recipe Blog
Tags:SLAPDEEG VETKOEKSlap DeegSouth African Traditional Vetkoek (Fried Bread)
Apr 8, 2024 · Vetkoek is a traditional South African crispy fried bread sometimes called fat cake. You can make them any size you wish; they're a great party snack when made small. They can be filled with meat, tuna and mayo, syrup, curried …
Tags:3-ingredient VetkoekAfrican Bread Recipes TraditionalEasy Vetkoek RecipeVetkoek - Marinda Kook
Tags:DeegVetkoekVINNIGE MAKLIKE VETKOEK - Your Recipe Blog
Tags:DeegRecipe- Some results have been removed