’N MA van Beaufort-Wes sê liefde en aandag is al wat sy haar tweelingdogtertjies kon gee vir hulle eerste verjaardag.
Deur deel te neem, word mans daaraan herinner om hul gesondheid ernstig op te neem en ander aan te moedig om gereeld toetse te laat doen.
Brent for December settlement tumbled 4.5% to $72.63 a barrel at 2:05 p.m. in Singapore, after plunging as much as 5.3% earlier ...
Daar was in Augustus meer as 3 000 lyke in staatslykhuise oor Suid-Afrika heen wat nie deur familie of vriende opgeëis is nie.
Om vir jou liggaam te sorg terwyl jy die natuur respekteer, is moontlik danksy natuurlike skoonheidsmiddels wat kwaliteit, ...
Robin (32) en Jolandie Lewis (31), ’n egpaar oorspronklik van Nelspruit, het verlede week uit Bellville vertrek op hul 10 ...
VANDERBIJLPARK – Megan Matthews is ‘n lewenslustige 10-jarige. Saam met haar tweelingsussie, Hope, geniet hulle dit om te speel en na hul babasussie Hayley (18 maande) te kyk. Maar, waar Hope ‘n regte ...
’n Vier-en-vyftigjarige man is gister in die hoërhof in Windhoek skuldig bevind aan die verkragting van sy dogter en bloedskande. Regter Claudia Claasen het beslis dat ...
Sedert Januarie 2017, die jaar waarin wet 242/2017 wat die verkoop en gebruik van ligte cannabis gewettig het in Italië in ...
Alison Botha het ná ’n operasie Donderdag om bloed te dreineer, Sondag <a href="https://www.algoafm.co.za/local/rape-survivor ...
Hierdie proses, waar sade begin ontkiem terwyl dit nog aan die plant is, het ’n beduidende impak op die opbrengs en kwaliteit ...
NA die tragiese voorval waarin sewe mense Donderdagaand in Bishop Lavis doodgeskiet is, het die Wes-Kaapse polisie se ...